Ian Smith | |
Eerste Minister van Rhodesië (eerste)
| |
Ampstermyn 11 November 1965 – 1 Junie 1979 | |
President | Clifford Dupont (1970-1976) John Wrathall (1976-1978) Henry Everard (1978-1979) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Geen |
Opgevolg deur | Abel Muzorewa |
Eerste Minister van Suid-Rhodesië (agtste)
| |
Ampstermyn 16 April 1964 – 11 November 1965 | |
Vise | Clifford Dupont |
Voorafgegaan deur | Winston Field |
Opgevolg deur | Amp laat vaar |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 April 1919 Selukwe, Midlands, Suid-Rhodesië |
Sterf | 20 November 2007 (op 88) Kaapstad, Suid-Afrika |
Politieke party | Rhodesiese Front |
Eggenoot/-note | Janet Watt (1948-1994) |
Kind(ers) | 3 kinders |
Alma mater | Rhodes-universiteit |
Religie | Presbiteriaan |
Ian Douglas Smith (Selukwe, 8 April 1919 - Kaapstad, 20 November 2007) was 'n voormalige Rhodesiese politikus. Hy was deel van die blanke minderheid van Britse afkoms wat hulself in Rhodesië (nou Zimbabwe) gevestig het.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search